
Jy sê, ek sê, ons sê
$7.84
- Description
- Author
- Info
- Reviews
Description
Verse vir tieners deur tieners In hierdie unieke boek is versies opgeneem wat deur hoërskoolleerders geskryf is. Marita van der Vyver, bekroonde skrywer van Al wat ek weet, het die leerders begelei tydens die skryfproses.